Course Content
Eenheidstudies
Eenheidstudies of temagebaseerde leer integreer verskeie leerareas in een tema.
0/3
Afrikaans Spelling
About Lesson

Voor les A gedoen word, kyk eers na die  inleidende video wat ‘n oorsig gee oor hoe Kids@Spelling se program werk.

Die ‘a’ is ‘n vokaal.

Die ‘a’ het drie klanke.

Die algemeenste is ‘n kort en ‘n lang klank wat van die begin af aangeleer word.

Die derde klank word eers in Graad 2 of 3 behandel en het net betrekking op verkleinwoorde.

Die video gebruik ‘apie’. Op aanbeveling is die prentjie met asem vervang. Die eenheidstudies is baie oulik oor die apie en jy kan dit gerus ook oefen. Onthou die konsep is dieselfde. Leeerders moet tussen kort en lang klanke kan onderskei. Die ‘ai’ klank is ook bygevoeg en sal ingesluit wees sodra die video opgegradeer word. Jou handleiding en spelboek is voldoende vir vaslegging.

Beweging a.

Potgooie

Stap-vir-stap

Letter A

 
Exercise Files
Web A-klank 11042025.pdf
Size: 5.71 MB
0% Complete

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In