Course Content
Eenheidstudies
Eenheidstudies of temagebaseerde leer integreer verskeie leerareas in een tema.
0/3
Afrikaans Spelling
About Lesson

Die alfabet bestaan uit 5 vokale (geel), 20 konsonante (groen) en 1 diftong (pienk).

Onderskei van die begin af die kleure en indeling. Die groepe waarin vokale en konsonante verdeel word is vir volledigheid, moenie ure hier vashaak nie, soos die leerder deur die program werk sal die konsepte gevorm word.

Sing die alfabetliedjie om die name van die letters te ken. Dit is baie belangrik dat dit in Graad R reeds so geoefen word sodat daar geen verwarring later ontstaan nie. Bou aanvanklik alle woorde met die magnete uit. Dit is die lang pad, maar sukses wag om die draai!

Potgooie

 
 

Aflaaibare PDF plakkate

0% Complete

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In