Afrikaans Spelling

Categories: Afrikaans
Wishlist Share
Share Course
Page Link
Share On Social Media

About Course

Die Afrikaanse spelprogram gebruik analitiese denke om taalvaardighede aan te leer.

Ons beweeg weg van die memorisering-tegnieke wat algemeen in die grondslagfase gebruik word.

Afrikaans as taal, kan net soos Wiskunde suksesvol aangeleer word deur die regte boublokkies te gebruik.

Aanvanklik mag dit voorkom asof die vordering stadig is, maar sodra die fundamentele konsepte gevestig is, sal die leerder vinniger vooruitgang maak.

Ons kinestetiese, visuele en ouditiewe onderrigmetode verseker dat inligting in die langtermyn-geheue gestoor word. Leerders ervaar pret en ons maak hulle lief vir Afrikaans.

Die video’s mag verskil van die handboeke t.o.v. prentjies en uitleg. Die video’s gaan deur die loop van 2024 almal hersien word en sal stuk-stuk vervang word. Die inligting het nie verander nie, dus kan jy voortgaan om die program te gebruik. Daar is by sommige lesse addisionele inligting ingesluit wat later by die video’s gevoeg sal word. Ons eenheidstudies word ook hersien en dit sal ook geplaas word

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here
Show More

Course Content

Eenheidstudies
Eenheidstudies of temagebaseerde leer integreer verskeie leerareas in een tema.

  • Vokale
  • Konsonante A – M
  • Konsonante N – Z

Letters A – M

Letters N – Z

Vokaalspanne

Konsonantspanne

Diftonge

Klanke – Kort vokale en konsonante

Algemene reëls

Skryftekens

Klanke – Lang vokale

Klanke – egte diftonge

Klanke – onegte diftonge

Student Ratings & Reviews

No Review Yet
No Review Yet

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In