SPEL, LEES EN TAAL- NOU MAKLIKER AS OOIT!

Lees en spel is een van dié belangrikste vaardighede waarmee jy jou kind in die lewe kan toerus.

Maak seker jou kind verstaan die spel- en taalreëls reeds vanaf ’n jong ouderdom.

Kweek ’n liefde vir leer deur speel-speel te leer!

Kids@Spelling dek al die leerstyle met hul multi-sensoriese program.

Volg slegs een program vanaf graad R-12 vir al die basiese spel- en taalreëls.

Die vaslegging van nuwe inligting kan net plaasvind as nuwe konsepte verstaan word.

Taal, wiskunde en ander vakke sal maklik bemeester word as die fondasie van spel en taal vasgelê is.

Kids@Spelling glo aan bemagtiging van die kind eerder as afrigting vir assessering.

Kom ons ontwikkel goeie gebruikers van ’n taal!

Besoek Kids@Spelling se webblad by kids-spelling.com.

Ken jou kind die verskillende o-klanke?
Kids@Spelling gebruik kleurvolle magnete wat spel makliker maak.

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In