Afrikaans Klankstokkies

Kids@Spelling se Afrikaanse klankstokkies word gebruik om motoriese te onderskei tussen klanke en letters.

R160.00

11 in stock

Description

Kids@Spelling se Afrikaanse klankstokkies word gebruik om motoriese te onderskei tussen klanke en letters.

Leerders bou letters met magnete en klanke word deur stokkies in die lug aangedui. Dit help leerders om motories die konsep goed te oefen en die geheue is baie beter.

Maklik vir die fasiliteerder om van voor in die klas af, leerders te identifiseer wat met die klankkonsep sukkel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaans Klankstokkies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In