Afrikaans Taalleer

Kids@Spelling se Afrikaans Taalleer is ‘n taalboek vir die visuele generasie van die Vierde Industriële Revolusie.

R385.00

30 in stock

Description

Kids@Spelling se Afrikaans Taalleer is ‘n taalboek vir die visuele generasie van die Vierde Industriële Revolusie.

Leerders word deur ‘n unieke metodiek van analitiese denke gestimuleer om by antwoorde van taal uit te kom sonder memorisering.  Hierdie boek word ook ondersteun deur videolesse vir elke afdeling.

Additional information

Pages

268

Content

Lettergreepverdeling

Lettergrepe en klankgrepe

Vas of los

Hoofletters

Leestekens: punt, komma

Vraagteken, uitroepteken, aanhalingstekens, dubbelpunt

Hakies, kommapunt, ellips

Aandagstreep, regmerkie, asterisk, solidus

Afkappingsteken

Sonder afkappingsteken

Akuut en gravis

Kappie

Deeltekens

Koppelteken

Dae van die week en maande van die jaar

Morfologie

Afleidings deur premorfeme

Afleidings deur metamorfeme

Afleidings deur postmorfeme

Kern en bepaler

Voor- en agtervoegsel en klinkerverandering

Samestellings

Meervoude

Verkleinwoorde

Lidwoorde

Selfstandige naamwoorde

Persoonsname

Omskrywingswoorde

Selfstandige naamwoorde in vaste pare

Geslag

Persoonsname van lande

Versamelname

Geluide en baba van ‘n …

Byvoeglike naamwoorde

Beeldspraak

Vergelykings

Intensiewe vorme

Trappe van vergelyking

Werkwoorde

Bywoorde

Voornaamwoorde

Voorsetsels

Voegwoorde

Telwoorde

Tussenwerpsel

Deelwoorde

Sinsontleding

Ontkenning

Direkte en indirekte rede

Lydendeen bedrywendevorm

Sinsleer: Sinstipes

Sinswyses

Onderwerpsin

Klankverskynsels

Taalverskynsels

Betekenisleer

Sinonieme

Antonieme

Homofone

Homonieme

Polisemie en doeblette

Paronieme

Stylfigure

Letterlik en figuurlik

Kritiese taalbewustheid

Idiome

Woordeskatuitbreiding

Letterkunde

Bibliografie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaans Taalleer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In