Afrikaans Spelling

Afrikaans Spelling is ‘n Boek met kleur en illustrasies, want ons taal is kleurryk. Die doel is om een handboek van Graad 1 tot 12 vir jou spelwerk te gebruik. 

R385.00

191 in stock

Description

Afrikaans Spelling is ‘n Boek met kleur en illustrasies, want ons taal is kleurryk. Die doel is om een handboek van Graad 1 tot 12 vir jou spelwerk te gebruik.  Dieselfde prentjie moet elke jaar herhaal word.  Hierdie handboek is nie aan ‘n spesifieke graad gekoppel nie en kan enige tyd op ‘n meer gevorderde vlak ook aangewend word.

Spelreëls word van dag een af aangeleer hoe om by die antwoord uit te kom, sonder om ure te leer en lang lyste spelwoorde te memoriseer.

Hierdie spelboek bevorder analitiese denke om met selfvertroue spel en lees boublokke vas te lê. Die spellingboek word ondersteun deur videolesse, magnete met verskillende kleure vir vokale, konsonante en diftonge. Daar is ook temastudies vir elke les geskryf wat aanvullend is tot die aanleer van die fonetiese klanke.

Additional information

Pages

255

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaans Spelling”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In