Afrikaans Handleiding

Kids@Spelling se Afrikaanse handleiding bemagtig die onderwyser, ouer of fasaliteerder om stap-vir-stap boublokke van Afrikaanse spel en lees van die  fonetiese alfabet vas te lê.

R1300.00

30 in stock

Description

Kids@Spelling se Afrikaanse handleiding bemagtig die onderwyser, ouer of fasaliteerder om stap-vir-stap boublokke vir sukses vas te lê om leerders ’n positiewe ervaring met ‘n goue draad vanaf Graad R-12 te gee. Analitiese denke word deur die aanbieding van die program bevorder, hoe om by die antwoord uit te kom. Leerders  word vir die Vierde Industriële Revolusie (4IR) voorberei om op kreatief nuwe inligting met langtermyngeheue in die toepassing  van ‘n taal op verskeie areas aan te leer.

Die handleiding word deur baie kleurvolle plakkate, hulpmiddels en videolesse op ons webblad ondersteun.

Die aanleer van die fonetiese alfabet met verskillende klanke bemagtig die leerder om alle woorde met gemak te spel en lees. Reëls word van die begin af toegepas en leerders leer die taal met selfvertroue aan.  Magnete in verskillende kleure magnete vir die vokale, konsonante, diftonge , voor- en agtervoegsels  voordat die skryfproses plaasvind, is Kids@Spelling se sukses vir die vaslegging van taal. Hierdie handleiding word ondersteun deur die Graad R en Spellingboek.

Additional information

Pages

313

Content

Hoe om die program te gebruik
Teëls
Simbole
Algemene reëls
Lettergrepe
Alfabet (leer die fonetiese alfabet letters a-z)
Gediggies en bewegings a-z
Vokaalspanne:
aa
ee
oo
uu
oe
ie
eu
Diftonge:
ou
y
ei
ui
aai
ooi
oei
eeu
ai
oi
Konsonantspanne:
ng
nk
gh
sj
ts
tj
Klanke:
s
t
Homofone d en t
u
w
eks
z
aa
ee
oo
uu
oe
ie / i
eu
ou
y
Homonfone y en ei
ui
aai
ooi
oei
eeu
ai
oi
ng
nk
sj
ts
tj
1 of 2 konsonante:
Vas
Los
Vas of los
Skryftekens (ê, ë, ‘, /, \,- )
Sleutelbordoefeninge
Bibliografie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaans Handleiding”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Thank you!

Kids@Spelling appreciates your support throughout the year!

We will take a break until January 13, 2025, and will be able to handle all orders then.

Have a blessed time with your family.

The Kids@Spelling team.

Kids@Spelling will be participating in the 2025 Homeschool expo.

The expo venue is at Doxa Deo Fichardtpark, (Bloemfontein)📌

It will take place on Friday January 24th 2025 from 2pm to 6pm and Saturday, the 25th from 8.30am to 5pm.

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In