Afrikaans Graad R

Leer die fonetiese alfabet met kleur, beweging en illustrasies! Verstaan en onthou sodat leer maklik en lekker is.

R285.00

7 in stock

Description

Leer die fonetiese alfabet met kleur, beweging en illustrasies! Verstaan en onthou sodat leer maklik en lekker is. Leer speel-speel klank en lees. Hierdie boek word ondersteun met hulpmiddels soos plakkate, video’s en magnete om vokale en konsonante te kan onderskei deur gebruik te maak van kleure.

Ons bou eers met magnete voor ons die skryfproses aanbeveel. Leer die kort en lang klanke van elke letter maklik deur prentjies en beweging. ‘n Boek wat ‘n leerder se lewe vorentoe gaan verander omdat langtermynvaslegging met die metodiek plaasvind. Die boek word opgevolg met die Spelling van Afrikaans om die gouedraad te behou.

Additional information

Pages

139

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaans Graad R”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In