Welkom by Kids@Spelling

Ons Program

Kyk die video om die wetenskap agter ons program te verstaan. Die pdf is net as bonus om te stoor vir latere verwysing.

Indeling van ons program

OUERS, ONDERWYSERS EN TERAPEUTE

Leer jou kind lees en skryf in beide Afrikaans en Engels. Hierdie program is suksesvol vir ALLE KINDERS op verskillende vlakke van ontwikkeling.

Tuisskoolouers en enige opvoeder vind veral baat by die volledige uiteensetting en beskikbaarheid van materiaal.

Spelling en Taalleer- Afrikaans en Engels

R 100 Per Maand
  • Toegang tot alle lesse
  • Beide tale: Afrikaans en Engels
  • Gereeld opgedateer

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In