About Course
Die Afrikaanse spelprogram gebruik analitiese denke om taalvaardighede aan te leer.
Ons beweeg weg van die memorisering-tegnieke wat algemeen in die grondslagfase gebruik word.
Afrikaans as taal, kan net soos Wiskunde suksesvol aangeleer word deur die regte boublokkies te gebruik.
Aanvanklik mag dit voorkom asof die vordering stadig is, maar sodra die fundamentele konsepte gevestig is, sal die leerder vinniger vooruitgang maak.
Ons kinestetiese, visuele en ouditiewe onderrigmetode verseker dat inligting in die langtermyn-geheue gestoor word. Leerders ervaar pret en ons maak hulle lief vir Afrikaans.
Die video’s mag verskil van die handboeke t.o.v. prentjies en uitleg. Die video’s gaan deur die loop van 2024 almal hersien word en sal stuk-stuk vervang word. Die inligting het nie verander nie, dus kan jy voortgaan om die program te gebruik. Daar is by sommige lesse addisionele inligting ingesluit wat later by die video’s gevoeg sal word. Ons eenheidstudies word ook hersien en dit sal ook geplaas word
Uiteensetting van simbole
Course Content
Eenheidstudies
Eenheidstudies of temagebaseerde leer integreer verskeie leerareas in een tema.
-
Vokale
-
Konsonante B – M
-
Konsonante N – Z
Letters A – M
Letters N – Z
-
Letter N
02:44 -
Letter O
07:43 -
Letter P
06:40 -
Letter Q
06:40 -
Letter R
04:51 -
Letter S
05:52 -
Letter T
04:29 -
Letter U
05:06 -
Letter V
12:04 -
Letter W
05:14 -
Letter X
05:26 -
Letter Y
11:19 -
Letter Z
05:39
Vokaalspanne
-
Vokaalspan aa
07:05 -
Vokaalspan ee
06:10 -
Vokaalspan oo
04:39 -
Vokaalspan uu
08:50 -
Vokaalspan oe
06:41 -
Vokaalspan ie
20:45 -
Vokaalspan eu
03:32
Konsonantspanne
-
Konsonantspan ng
03:48 -
Kononantspan nk
03:48 -
Konsonantspan sj
02:38 -
Konsonantspan tj
02:38 -
Konsonantspan ts
02:38
Diftonge
-
Diftong ou
03:49 -
Diftong y
11:19 -
Diftong ei
11:19 -
Diftong ui
03:55 -
Diftong aai
02:14 -
Diftong ooi
02:03 -
Diftong oei
02:53 -
Diftong eeu
02:54 -
Diftong ai
03:10 -
Diftong oi
04:03
Klanke – Kort vokale en konsonante
-
Klank a (arm)
00:00 -
Klank b (bed)
00:00 -
Klank d (das)
00:00 -
Klank e (net)
00:00 -
Klank e (ek)
00:00 -
Klank f (fiets)
00:00 -
Klank g (gogga)
00:00 -
Klank g (berge)
00:00 -
Klank h (hen)
00:00 -
Klank i (sit)
00:00 -
Klank j (jas)
00:00 -
Klank k (kos)
00:00 -
Klank l (lam)
00:00 -
Klank m (man)
00:00 -
Klank n (neus)
00:00 -
Klank o (os)
00:00 -
Klank p (pen)
00:00 -
Klank r (rot)
00:00 -
Klank s (son)
00:00 -
Klank t (tent)
00:00 -
Klank u (mus)
00:00 -
Klank u (uniform)
00:00 -
Klank w (wolke)
00:00 -
Klank eks (x-strale)
00:00 -
Klank z (Zoeloe)
00:00 -
Klank oe (soek)
00:00 -
Klank ie (die)
00:00 -
Klank ng
00:00 -
Klank nk
00:00 -
Klank sj
00:00 -
Klank ts
00:00 -
Klank tj
00:00
Algemene reëls
-
Woorde eindig nie op … Zoeloe se jakkals …
-
Lettergrepe
24:58 -
Hoe kan ons klanke lank maak?
-
Tussen r+m en l+m is daar geen letter vir die ‘i’ klank
-
Onderskei tussen d en t
-
f of v
-
i of ie
20:45 -
1 of 2 konsonante?
-
Vas of los … hoe skryf ek dit?
Skryftekens
-
Hoofletters
09:00 -
Kappie
04:41 -
Deelteken
09:53 -
Afkappingsteken
06:14 -
Akuut Gravis
04:54 -
Koppelteken
08:19
Klanke – Lang vokale
-
Klank aa (gaap)
00:00 -
Klank ee (eet)
06:10 -
Klank oo (voor)
04:39 -
Klank uu (vuur)
00:00 -
Klank eu (reus)
00:00
Klanke – egte diftonge
-
Klank ou (pou)
00:00 -
Klank y (ys)
00:00 -
Klank ui (huis)
00:00
Klanke – onegte diftonge
-
Klank aai (kraai)
00:00 -
Klank ooi (ooi)
00:00 -
Klank oei (koei)
00:00 -
Klank eeu (leeu)
00:00 -
Klank ai (baie)
00:00 -
Klank oi (toiings)
00:00