Welkom by Kids@Spelling

Ons Program

Kyk die video om die wetenskap agter ons program te verstaan. Die pdf is net as bonus om te stoor vir latere verwysing.

Ons Lesplanne

Kyk die video om die indeling van ons program te verstaan.
Die pdf is net as bonus om te stoor vir latere verwysing.

Waar begin ek?

Dit verduidelik watter materiaal jy nodig het om ons kursus suksesvol aan te bied.
Hou ook gereeld ons aanlynwinkel dop vir addisionele produkte wat ons ontwikkel.

OUERS, ONDERWYSERS EN TERAPEUTE

Leer jou kind lees en skryf in beide Afrikaans en Engels. Hierdie program is suksesvol vir ALLE KINDERS op verskillende vlakke van ontwikkeling.

Tuisskoolouers en enige opvoeder vind veral baat by die volledige uiteensetting en beskikbaarheid van materiaal.

Spelling en Taalleer

R 500 Per Jaar
  • Toegang tot spellesse en taallesse
  • Alby Afrikaans en Engels
  • Gereeld opgedateer

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In