Description
Die Alfabet A – Z Muurkaarte word deur die ouer of onderwyser as hulpmiddel gebruik.
Dit word met elke les gewys en hersien. Herhaling en vaslegging van dieselfde prentjie van Graad 1-12 is die goue draad.
Dieselfde prent is in die handboek en op die speelkaarte.
Reviews
There are no reviews yet.