Lettermagnete vir die leerder

Afrikaans magnete vir die leerder en vir die klaskamer. Leerder (2.5 cm x ±2.5 cm)

R160.00

In stock

Description

Afrikaans magnete vir die leerder.

Leerders bou aanvanklik die woorde voordat die skryfproses begin.

Vokale en konsonante word saam gebruik met die bou van die woorde, oop- en toelettergreep begrip word makliker vasgelê.

  • Leerder (2.5 cm x ±2.5 cm)

Dit sluit die volgende in:

  • Hoofletters
  • Kleinletters
  • Vokaalspanne
  • Konsonantspanne
  • Diftonge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lettermagnete vir die leerder”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In