Description
Afrikaans magnete vir die klaskamer.
Leerders bou aanvanklik die woorde voordat die skryfproses begin.
Vokale en konsonante word saam gebruik met die bou van die woorde, oop- en toelettergreep begrip word makliker vasgelê.
- Klaskamer (5cm x ±5 cm)
Dit sluit die volgende in:
- Hoofletters
- Kleinletters
- Vokaalspanne
- Konsonantspanne
- Diftonge
Reviews
There are no reviews yet.