Sale!

Lettervorming van hoofletters – Afrikaans

Leer die klanke van die alfabet speel-speel met kleure en prentjies aan. Teken in op kids-spelling.com vir toegang tot die video’s, bewegings asook elke letter vir die volledige vaslegging van die alfabet.

Original price was: R50.00.Current price is: R20.00.

Description

Die Afrikaans Lettervorming van hoofletters gebruik dieselfde prentjies as in die boeke, plakkate en regdeur die hele program om handskrifvaardighede en letterassosiasie te versterk.

Leer die klanke van die alfabet speel-speel met kleure en prentjies aan.

Fokus op die kleure van letters, die verskillende klanke en die assosiasie-prentjies met die aanleer van die letters bv.

Vokale/klinkers = geel.

Konsonante of medeklinkers = groen.

Die c/ch en qu is Engelse klanke = blou.

Teken in op kids-spelling.com vir toegang tot die video’s, bewegings asook elke letter vir die volledige vaslegging van die alfabet.

Additional information

Pages

47

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lettervorming van hoofletters – Afrikaans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In