Description
Die Afrikaans inkleurprentjies gebruik dieselfde prentjies as in die boeke, plakkate en regdeur die hele program om handskrifvaardighede en letterassosiasie te versterk.
Die letter van die alfabet wat by die prentjie pas, word ook ingekleur. Die vokale/klinkers is geel en die konsonante/medeklinkers is groen.
Reviews
There are no reviews yet.