Is jy op soek na nuwe maniere om taalonderrig te verbeter en die taalvaardighede van jou leerders te versterk? Moet nie hierdie webinaar misloop nie!π‘
Op 14 April 2025 deel Annatjie Buys van Kids@Spelling, Unine Laas van die Afrikaanse Grondslagfase Vereniging, en Jana Terblanche van GeRAT βn vars benadering tot taalonderrig. Leer hoe die jongste neurowetenskap jou kan help om die beste uit elke leerder te haal!
π Datum: 14 April 2025
β° Tyd: 15:30 – 16:30
π Plek: Aanlyn (Microsoft Teams)
Jy het die vermoΓ« om die toekoms van jou leerders se taalvaardighede te vorm. Registreer nou ππΌ om jou plek te verseker en jou kennis te verbreed.