Description
Die Afrikaans Lettervorming van hoofletters gebruik dieselfde prentjies as in die boeke, plakkate en regdeur die hele program om handskrifvaardighede en letterassosiasie te versterk.
Leer die klanke van die alfabet speel-speel met kleure en prentjies aan.
Fokus op die kleure van letters, die verskillende klanke en die assosiasie-prentjies met die aanleer van die letters bv.
Vokale/klinkers = geel.
Konsonante of medeklinkers = groen.
Die c/ch en qu is Engelse klanke = blou.
Teken in op kids-spelling.com vir toegang tot die video’s, bewegings asook elke letter vir die volledige vaslegging van die alfabet.
Reviews
There are no reviews yet.