Description
Deur middel van ‘n neuro-wetenskaplike benadering tot taalontwikkeling, leer Kids@Spelling jou kind lees en skryf op ‘n genotvolle wyse. Kritiese denke word vanaf dag een aangeleer. Bemagtig jou kind om te verstaan en toepassing suksesvol te doen sodat memorisering om slegs inligting weer te gee nie nodig is nie. Die goue draad vanaf Graad 1 tot 12 wat deur Kids@Spelling gehandhaaf word, verseker dat alle kinders sukses bereik.
Inhoud:
- Handleiding
- Spelling boek
- Alfabetletters – klein magnete
- Voor- en agtervoegselmagnete
- Klankstokkies
Vir die beste uitkoms teken in op ons aanlynprogram.
R500 Jaarlikse toegang tot Kids@Spelling se aanlyn-materiaal vir beide tale Afrikaans en Engels.
- Videolesse vir elke les
- Speletjies
- Temastudies vir die aanleer van elke klank
Reviews
There are no reviews yet.