Eenheidstudies Klinkerwerkboek – Module 1

Module 1 Eenheidstudie Werkboek – PDF formaat

‘n Werkboek wat al die fonetiese klinkers op ‘n kreatiewe manier opsom en hanteer.

R100.00

Description

Module 1 Eenheidstudies Werkboek – PDF formaat

‘n Werkboek wat al die fonetiese klinkers op ‘n kreatiewe manier opsom en hanteer.

Al die klanke word op ‘n informele manier getoets. Die tutor/ onderwyser sal wel weet as die leerling nog nie die klank herken en ken nie.

‘n Vorderingsverslag vir bewys van voltooiing van die  lank is ingesluit.

‘n Sertifikaat vir die voltooiing van die Module 1 is ook ingesluit in die werkboek.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eenheidstudies Klinkerwerkboek – Module 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In