Afrikaanse Pakket

‘n Fonetiese Afrikaanse spel- en taalprogram vir kinders.

R1500.00

Kids @ Spelling Afrikaanse Spelprogram Module 1
1 × Afrikaans Spel - Module Een
R800.00
1 × Afrikaans Spel - Module Twee
R600.00
Afrikaans Spelling Module 3
1 × Afrikaans Spel - Module Drie
R600.00
Afrikaans Spelling Module 3
1 × Afrikaans Spel - Module Vier
R600.00
Afrikaans Spelling Module 3
1 × Afrikaans Spel - Module Vyf
R600.00
Afrikaans Spelling Module 3
1 × Afrikaans Spel - Module Ses
R600.00
Afrikaans Spelling Module 3
1 × Afrikaans Spel - Module Sewe
R600.00
Afrikaans Spelling Module 3
1 × Afrikaans Spel - Module Agt
R600.00
Kids - Spelling Afrikaans handboek
1 × Afrikaans handboek (PDF)
R300.00
1 × Groen Boek - Taalleer - PDF
R200.00

Description

Die Afrikaanse program is vir enige ouer, onderwyser of terapeut wat kinders help met spelling en taal van Afrikaans en Engels!

Dit is vir ALLE kinders op verskillende vlakke suksesvol. Tuisskoolouers vind baie baat by die volledige uiteensetting en beskikbaarheid van materiaal.

Moenie die geleentheid misloop nie, maak leer PRET en behaal SUKSES!

Die kursus sluit die volgende in:

Lesbeskrywings
Videolesse
Hulpmiddels met speletjies, werkskaarte, ens.
Eenheidstudies met werkboeke
Geel spelboek
Groen boek met al die taalreëls vir Graad 3-12

Die pakket sluit al die bogenoemde produkte in.

Indien jy die handboeke as harde kopieë wil bestel of die magnete, gaan na ‘Our Shop

Module 4 tot 8 sal aangevul word soos die lesse voltooi is.

Na aankope het u volle toegang vir ‘n jaar. Daarna ‘n jaarlikse intekenfooi van R500 per jaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaanse Pakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Hey there!

Access Lessons

Login To Come In