Klasse
14 Fonetiese klanke van klinkers
Al die spelmodules gebruik die groen en geel magneetstel en die geel handboek.
Dit sluit Module 1, 2, 3, 4, 5 in.
Die groen handboek is ‘n taalhandleiding wat addisioneel gebruik kan word.
Kies die module hieronder om dit aan te koop.